Bubba Smith

Bubba Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Februarie 1945
Sterfte 3 Augustus 2011 (op 66)
Los Angeles, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bubba Smith (Beaumont, 28 Februarie 1945Los Angeles, 3 Augustus 2011) was 'n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Police Academy (1984), Police Academy 2: Their First Assignment (1985), Police Academy 4: Citizens on Patrol (1987), en Police Academy 5: Assignment: Miami Beach (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy